Ek staan voor die spieël en sien
dat die skaduwee verdwyn het,
dat die beeld
van dievreemde self verdwyn het
Dit is die eerste keer
in 'n lang tyd
dat ek myself
weer in die oë kan kyk
en besef
dat ek die strijd gewen het
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem