As ek net'n nuwe lewe kon aanlok
waar alles weer normaal is
waar alles nie meer'n verpligting is nie
en die demokratiese betekenisse is weer van toepassing
Lewe'n lewe sonder bekommernisse
sonder die probleme van gister
maar met'n normaal môre
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem