Kort Gedigte 18(Ontkenning) Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Kort Gedigte 18(Ontkenning)

Ek wil nie denk
aan wat ek nou voel nie
en ek wil nie voel
waaraan ek nou dink nie

En ek wil nie nou weet
dat ek jou regtig mis nie
want anders sal ek myself baie laat voel
as gevolg van die gebrek aan jou

Monday, May 4, 2020
Topic(s) of this poem: loneliness
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success