Mijn kop is deurmekaar
ek kan nie gaan slaap nie
want my gedagtes verdwyn in kleine stukkies
ek probeer hulle weer versamel, maar maklik is anders
Want selfs nou het ek al die fragmente versamel
en weer almal weer vasgeplak
maar die littekens sal altyd daar wees
om my te herinner
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem