Ek kyk en sien
wat my oë vir my sê
Maar wat my hart
my nie wil wys nie
Verblind deur die waarheid,
sal ek nou gedoem word
om 'n uitweg
in die donker te vind
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem