Skielik hou sy op
om my te soen
Sy haal die horlosie
van my pols
en stop die tyd
Sy kyk na my en sê:
skat, nou es ek seker
dat die tyd ons nooit kan keer
om vir ewig saam te wees nie
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem