Koue Gedagtes Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Koue Gedagtes

Dit is nie
die ysige harde waaiende winde
wat ons die koue laat voel nie
maar dit is die skaduwee
van ons eie gedrag en wese
wat die liefdevolle warmte
wat ons so nodig het
wegneem om ons koue harte warm te maak.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success