U het
soos die wind
in die herfs beweeg,
stormagtig en wreed
Maar jy het ook
oomblikkevan vrede gehad,
'n stilte
waarin die lewe kon geniet
van alles
wat jy eintlik lankal vergeet het.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem