Liefde? Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Liefde?

Liefde,
wat is liefde?
Wat betekent liefde?
Almal het 'n opinie
en ek ook
Want liefde is vir my
nie meer en nie minder nie
as wat ek elke dag voel,
wat ek elke dag kry
En bowenal,
wat ek elke dag gee.

Wednesday, December 2, 2020
Topic(s) of this poem: love and life
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success