Dit is nie die liefde wat blind is nie,
maar dit is diegene
wat nooit liefde gevoel het nie,
wat blind is om te sien
hoe liefde lyk
en hoe liefde voel
Maar almal van ons het liefde nodig,
maak dus u oë oop
en sorg dat u die smaak
van liefde sal smaak
Want liefde sal die duisternis
waarin jy geleef het, verlig
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem