Die blare hang
stil aan die bome
in´n landskap
waarin die wind skaars waai
de enigste beweging
wat jy kan hoor
is die geritsel van voëls
in die lae bosse
omring deur rustigheid
kan´n mens geniet van die wonderlike tonele
wat Moeder Natuur ons bied
met haar openhartigheid
en ongerepte voorkoms
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem