Hierdie berg is veel meer
as net 'n rotsagtige plek
bedek met 'n wit laag ewige sneeu
Dit is 'n reusagtige, groot berg
waarop die lied van ewige stilte
in die wind gehoor kan word
en waar die pragtige uitsig
die natuurskoon duidelik sigbaar maak.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem