My rykdom
bestaan uit die armoede wat ek besit
Omdat ek nie geld het nie
laat my nie dink aan die besteding van die kapitaal
wat ek in elk geval nie kan verkoop nie
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem