My Rykdom Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

My Rykdom

My rykdom bestaan
uit die armoede wat ek besit
Omdat ek nie rykdom het nie
laat dit my
tog nie dink om te spandeer
wat ek nie besit nie

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success