My Sprokie Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

My Sprokie

Jy is vir my
soos´n prinses uit´n sprokie
Ja, vir my is jy
die voorbeeld van die ideaal
Nee, ek oordryf glad nie,
want vir my is jy die een wat wys
dat sprokies nie net vertel word nie,
maar ook om geleef te word
Omdat jy my laat besef het
dat ek nie´n prins hoef te wees
om die liefde
van´n ware prinses te voel nie

Friday, September 4, 2020
Topic(s) of this poem: love
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success