Beter vyande
as vriende
wat voorgee dat hulle vriende is
Narciste, winsgevers
wat net met eiebelang besig is
Individue wat nie die vermoë het
om aan ander te dink nie
Daarom moet jy op jou hoede bly
want voordat jy dit weet
leef hulle in jou soos 'n parasiet
en probeer hulle vernietig
wat jou maak wie jy is
'n vriend vir die lewe
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem