Na vandag
word môre wakker
na vier en twintig uur
se teenwoordigheid
maak plek vir oormore
en dan vergeet te word
as deel van die verlede
Tensy iets merkwaardigs
in die vier en twintig uur gaan gebeur
wat vir ewig as onuitwisbare herinneringe
in die toekoms sal bly
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem