Neef Poem by Joanie Tarr

Neef

Silver trane gly oor my wang vannag
Soos ek sit en dink aan die verlede.
Froliker tye wat ons gedeel het,
Uit sulke oomlike neem ek weer krag
Ek mag velang na vriende en familie lede
Deur liefde, genade en gebede
Word my hart stukjie vir stuk gered.
Die impak van jou voetspore op my lewe
Altyd 'n sagte woord om trane te stil
Altyd 'n glimlag of 'n grap om te deel
Mag jy nou rus en vrede vind vir die alle ewe
Jou dood was 'n skok en 'n bitter pil
Ek bid nou vir rus, vreugde en vrede vir jou siel.

Sunday, August 30, 2015
Topic(s) of this poem: lost
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success