Net Vir Jou Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Net Vir Jou

My oë hou van u gesig,
my hande hou van u vel,
my lippe is lief vir u mond,
my neus is lief vir u liggaamsgeur
en my ore is lief vir u stem

My hart klop vinniger as ek jou sien,
my liggaam koester jou liggaamshitte
en my gedagtes dink net aan jou

Want in alles wat ek doen en ervaar,
wys ek altyd
hoeveel ek omgee vir jou

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success