Als liefde
'n deel
van die lewe word
dan word dit anders
om na mekaar te kyk
dan bepaal die gevoelens
en die streel
elke dag opnuut
wat liefde eintlik beteken.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem