Drome met die doel
om weg te vlieg
na hoop en tevredenheid
om weg te vlieg na'n wêreld
waar alles
om menslike welstand gaan
om weg te vlieg na'n omgewing
waar die onskuldige van drome
die ware fondament sal wees
en waarin pragtige gedagtes
die enigste wenslik sal wees
ja, om toegelaat te word
om 'n oomblik te vlieg,
om met drome weg te vlieg,
is te goed om waar te wees
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem