Reën op die karre
en op die dakke,
reën op die bome
en die groen gras,
reën wat spat
so ver as wat my oë kan sien,
maar nie op my nie.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem