Ons liefde
wat harder waai as die wind
wat vinniger ry as 'n trein
wat soeter is as heuning
wat beter smaak as 'n Franse wyn
Ons liefde
wat alles sonder woorde sê
wat saamgestel is van passie
maar bo alles opreg
soos ware liefde behoort te wees.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem