Hard en rotsvas,
'n muur tusse mense,
woorde soos wapens,
koue oë, stil verwyte.
'n Hart gesluit,
geen ruimte vir ander,
die lug swaar,
'n wêreld verskraal tot eie reg.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem