Oorweging Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Oorweging

As u iets wil sê, sê dit
Maak nie saak wat nie,
sê dit nou, sê dit hier
Moenie bang wees nie,
maak net jou mond oop
en vertel my wat jou pla,
want ek sal nie vir ewig wag
vir n'antwoord nie
Want die lewe,
met of sonder jou
moet voortleef

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success