Ek is op pad
na waar geen paaie lei nie
waarheen die tyd
vir ewig sal stilstaan
Ek is op pad na die einde
op pad na ´n nuwe begin
waar alles wat eens geleef het
sal vir ewig rus vind.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem