Alhoewel ek nie hier geboren is nie,
beteken dit nie
dat ek nie weet wat aangaan nie,
omdat my ore baie goed kan hoor
en my oë genoeg kan sien,
om te weet dat wat hulle ook al probeer
om ons te laat belewe, nie hoe dit regtig is,
is nie hoe dit bedoel is nie
Want die waarheid
het niks met indentiteit
of die velkleur te doen nie,
want opregtheid
behoort aan die regte stemme
wat elke gesproke woord
noukeurig en eerlijk uitspreek
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem