Paaie
lei na die noorde, suide, ooste en weste
lei na onbekend plekke en bekend stede
lei na oral en nêrens
Paaie
lei na oorlog en na vrede
lei na rykdom en na armoede
lei tot geluk en slegte geluk
lei na lief te hê en te haat
Maar op die ou end
is dit ons eie voetstappe wat bepaal
watter paaie ons volg
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem