Laat jouself gaan
en moenie huiwer nie
maar kom hier heen, na my toe
om op hierdie natuurlike kombers van groen gras
langs mekaar te lê
sodat ons dit saam kan geniet
daardie baie kort oomblik in tyd
toe ons deur passie verweef in mekaar, kan vergeet
van die wêreld wat ons omring
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem