Om lief te hê op 'n wei,
op 'n varse kombers
van groen gras
om later, heelwat later
als die lewe reeds dood is
nog na hooi te ruik
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem