Skaduwees van gister kruip agter my aan
en probeer my pootjie waar ek ook al wil gaan
maar die lewe het my soos leer gebrei
my vir die ergste voorberei
hier staan ek met my kop omhoog
en voor my sien ek die einde van die reënboog
©️ Gerhardus Keen 18 March 2021
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem