Jy het gesterf
voordat ek jou kon vertel
wat jy vir my beteken het
Jy het gesterf
voordat ek jou kon vertel
dat ek spyt is
dat ek jou so seergemaak het
Jy het gesterf
voordat ek jou kon vertel
dat ek altyd van jou gehou het
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem