Moenie my nie met jou vergelyk nie,
dit is onmoontlik
want jy is soveel anders as ek
Jy is die stem wat aanhou praat,
terwyl ek die een is wat heeltyd swyg
U is die een met al die antwoorde,
terwyl ek net die vrae kan stel
Vergelyk my dus nooit met u nie,
want daar is niks om mee te vergelyk nie
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem