Sonder Jou Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Sonder Jou

Sonder jou is die lewe
n´leegte sonder kleur,
dwaar die dae vloei,
sonder hoop, sonder geur.

Jou lag, jou stem,
maak my wêreld heel,
sonder jou, my liefde,
is alles stil, en leë siel.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success