Soos Die Wind Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Soos Die Wind

Ik wil net soos die wind
sterk en kragtig wees

Net soos die wind
wat seilskepe laat seil
en voëls vlieg

Net soos die wind
die wêreld beweeg

Net soos die wind
soms huil

En net soos die wind
soms windstil is

Saturday, February 22, 2020
Topic(s) of this poem: wind
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success