As ek in twee wêrelde leef,
voel ek staatloos
Want waar ek woon
is nie my land nie
en waar ek gebore is
sal my land nooit wees nie
Sonder 'n identiteit reis ek
heen en weer tussen die twee
en weet nie wat ek is nie
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem