Stad Van Liefde Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Stad Van Liefde

Die plek van my begeertes
die omgewing waar sy woon
daardie klein pragtige romantiese dorpje
met haar magneet aantrekkingskrag
wat my gedagtes vul
met net gedagtes oor haar

Soos ´n verlore skaap
dwaal ik ek deur die strate
van daardie spesiale stad
op soek na wat ek al lank mis
naamlik die vrou
wat ek my groot liefde noem
die enigste persoon wat my kan bevry
van die eensaamheid
wat ek voel al so lank.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success