Storievertelling Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Storievertelling

Dit is nie die ink op die papier
wat my verhaal vertel nie
Nee, dit is my gedagtes
wat die ink gee
wat ek op die papier moet skryf
En om seker te maak
dat elke geskrewe woord
gebaseerd is
op die opregtheid en eerlikheid
van my denke

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success