Toen die vonk oorgeslaan het
was die stilte gebreek
'n asemhaling vol lewe,
'n oomblik wat bly staan.
Die lug het gelaai gevoel
soos iets wat altyd daar was
maar eers nou ontwaak het
'n lig in die duisternis.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem