Die lewe is soos die see
wip tussen eb en vloed
waarin die golwe deur die jare voortduur
en herinneringe sal voortdryf
tussen storm en kalmte.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem