Alles vind nou
in blitsige bewegings plaas
om tussen die verlede, heden
en toekomst te bly
lyk die oomblik van word
gelyk aan die oomblik van wees
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem