U Is Die Wêreld Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

U Is Die Wêreld

U is die wêreld
wat om my draai,
'n wêreld waar ek tuis voel,
die wêreld,
wat my elke dag daaraan herinner
dat ik hier gelukkig sal wees

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success