Val en staan weer op,
soos doe wind oor veld en berge,
soos golwe wat breek en terugkeer,
soos die son wat sak en weer verrys.
Moeg bene struikel,
maar die hart bly sterk,
elke wond 'n verhaal,
elke stap 'n nuwe kans.
Jy val nie om te bly lê nie,
jy val om te leer vlieg.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem