Voel foutloos dat alles verander
dat alles anders gaan wees
dat alles weer normaal word
omdat ons dit kan voel
en selfs kan proe in die lug wat ons inasem
en in die vryheid wat weer tasbaar is
Want met die vooruitsig op inventing sal die toekomst,
ons toekoms weer helderder lyk.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem