Vriendskap Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Vriendskap

Vriendskap is n' lig,
warmte in koue tye
n' hand wat jou vasgryp
Ons deel die Stille oomblikke
en die lag wat nie eindig.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success