Terwyl die haan
vroeg in die oggend
sy groete kraai
En terwyl die wind sy briesie
oor die slaperige skare waai
word die dromers
bietjie vir bietjie wakker
En die mensewêreld
begin weer stadig beweeg
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem