Ware Identiteit. Poem by Mario, Lucien, Rene Odekerken

Ware Identiteit.

Dit is nie die paspoort
wat die ware indentiteit verteenwoordig nie
Maar dit is die ware indentiteit
wat die paspoort inhoud gee
Omdat ware indentiteit meer oor iemand sê
as wat die paspoort ooit sou kon openbaar.

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success