Leef nie verder as jou eie lewe nie
erger nog verwerp jouself nie
en bowenal moet jy jouself nie haat nie
want jy is net soos enig ander persoon 'n unieke persoon
Luister as jou naam genoem word
kyk in die weerspieël en glimlag vir u eie identiteit
en voel hoe u hart net vir u klop
om te oorleef, om tegeniet
en bowenal om uself te verheug.
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem