Ek wil woorde gebruik wat mooier klink as die skoonheid van Moeder Natuur En sinne wat dieper is as die diepste oceaan wil ek na die oppervlak bring Om 'n gedig te skep waarin die taal wys sonder om dit uit te druk, dat die dinge wat soms nie sigbaar is nie kan nog steeds aantreklik en mooi wees
Poems are the property of their respective owners. All information has been reproduced here for educational and informational purposes to benefit site visitors, and is provided at no charge...