Naldo Africa

Naldo Africa Poems

In hierdie haglike
wereld word ons-
die mens,
op die oog beskou
...

Naldo Africa Biography

Die didaktiese digter is in n (1995/2/26) Port Elizabeth, Eastern Cape gebore Hy het egter nie lank daar gewoon nie, toe verhuis hul na n platteland genaamd " Joubertina" waar hy sy talent uitgeleef het, van kinderjare af skryf hy gedigte, ook op die Hoërskool het hy sy mede-hostelbewoners Vermaak het met digkuns Ook telkens voor die hele gehoor sy gedigte voorgelees, Origens hy is ook n ervare skaakspeler in 2013 verkry hy sy O.P en sodoende kry hy n kans om aan die Internasionale Commonwealth Tournament deel te neem gehou by die " Boardwalk" Port Elizabeth Sy gunsteling stokperdtjies sluit in: Skaak, Dig, Rekenaarspeletjies en Tennis, Rymklets, Drama, Stories Skrywery.)

The Best Poem Of Naldo Africa

In Die Hof

U- die regter aan die woord
Ek- die beskuldige aan die moord
swygend wag ek;
Vir U uitspraak
Rakende my walglike daad

Onderwyl ek my lam verweer,
Laat ek alles oor
aan my prokureur,
die aangesprokene duiwel wat die saak
van blaam wil suiwer

Menigeen gaan stellig vra: 'Hoekom is die man se boeke duister om te lees, of was sy pa ook so in reine vlees'?

En hemelse vader
vergewe my asseblief...

As ek hier skotvry ontkom:
Pleit ek skuldig een maal,
Omrede, by die hemelsdeur
gaan ek my loon:
Van regverdigheid betaal

Naldo Africa Comments

Naldo Africa Popularity

Naldo Africa Popularity

Close
Error Success